GEORGE SUID TOER 2019

Hierdie Paasnaweek het Evers in Graad 5, 6 en 7 ‘n heerlike sport toer na George, om in die Hollard Eden Super Series toernooi te speel. Spanne het ingesluit die o/13B Rugby span, o/13A meisie en seuns Tennis spanne, o/13A Skaak span en o/11A Rugby span. Meneer Arno Pienaar, Gys Burger, Herman Human, Victor Fernandes, Tobi-Jacques Reitz, Leon le Roux, Juffrou Maryke van Wyk en Melissa du Plessis het saam met die spanne op toer gegaan. Hulle het teen skole soos Laerskool George Suid,  Laerskool Bastion, Grey College,  Laerskool Outeniqua en Windhoek Afrikaanse Privaatskool gespeel.

The teams left for their 7 hour bus ride on 18 April. They started off their tournament on Friday with a Good Friday church service on the pavilion. They played matches on Friday and Saturday, and all our teams performed well. Saturday afternoon it was raining, so instead of a trip to the beach, the group went to the Garden Route Mall.  On Sunday the group had a day off and went to a Water Park. Even though it was raining, the group still had a fun and wet time. On Monday the tournament was ended, with the teams playing their final games. Around 1:00 in the afternoon, all the teams left for home. Fortunately everybody came home safe and enjoyed sleeping in their own beds at home.

Ek dink ons wil almal dankie sê aan die borge wat die klere en rugsakke geborg het en Laeskool George Suid, wat die toernooi gereel en aangebied het. Of jy nou jou dood gehardloop het op die rugby veld, tennisballe geslaan het, in die skaak lokaal gesit en fokus het of op die pawiljoen gesit en ondersteun het, dink ek almal het hulself geniet.