LEKKER TRAMPOLINE

“Op en af en op en af,”is al wat die graad eens en twees pouses wil doen terwyl die ander grade moet  toe kyk  hoe die graad eens en twees hulself geniet. Dit het oorlog veroorsaak en Mnr Arangies is die teiken.Maar die graad eens en twees love hul nuwe speel plek

Daar is gevolge as iemand nie die reels na kom nie. So asb, die trampoline  is net vir graad eens en twees gemaak!!