PAARL HOSPITAAL DONASIE

Ons Evers het pligsgetrou tydens die tweede kwartaal ‘n klomp speelgoed ingesamel vir die pediatriese afdeling van Paarl Hospitaal. On Monday, 29 July 2019, the Charity committee handed over all the toys to Dr Jaco Murray, a parent of Eversdal, he then transported it to the hospital.

Ons wil graag vir elke leerder en gesin wat speelgoed, boeke en donasies geskenk het dankie sê. Die skenkings gaan ‘n verskil in iemand se lewe maak.

Thank you Evers! Together we can make a difference  in the world.

Deur: Michelle Brink