Terug by die skool en nou Gr.7!
Al die jare in laerskool sien jy uit na die Desember-Januarie vakansie. Dan dink jy nie oor die volgende jaar van skool nie, behalwe aan die einde van graad 6 wanneer jy die volgende jaar graad sewe is! Is jy opgewonde of bang? Dis omtrent hoe al hierdie jaar se graad sewes gevoel het in graad ses – onseker oor hoe moeilik die werk is en hoe die onderwysers dalk sal wees.
In die oggend by die skool besef jy al jou vriende lyk eintlik vreemd (op ‘n goeie manier) en volwasse in hulle graad sewe baadjies. Jy het altyd opgekyk na die Graad sewes en nou is jy self een!
When you get to class after the bell, you are welcomed by your teacher. Everyone tells us a little something about themselves. After a prayer we continue the discussion about all kinds of stuff and jump to work to get all the work books and distribute them to be covered at home. We then receive all 9 textbooks. Yes, there are 9! We get our timetables and realize there is a lot of work and we need to work fast to keep up.
Op die tweede dag skryf ons klein asseserings, net om te sien wie met wat sukkel. Graad sewe is beslis baie vinniger as die ander grade en ons begin vroeer met ernstige werk, maar dit is op ‘n manier verfrissend om te voel asof jy iets gedoen gekry het! Ek dink Graad sewe sal jou beste jaar in die laerskool wees, al sal jy aan die einde van die jaar die skool verlaat, sal jy baie goed geleer het en jy sal reg wees vir hoërskool.
Groete,
Jodie