ECO CLUB VISITED THE AQUARIUM

On the 23rd of February 2018, the Eco Club visited the Two Oceans Aquarium in the V&A Waterfront. Die leerders was baie opgewonde en het ‘n oop gemoed gehad om nuwe goed te leer oor ons mooi natuur. The first part of the trip, after our arrival at the Aquarium, started with a lesson on different invertebrate species and this lesson aimed to teach the learners more about the different species of invertebrates. Die leerders is ook ‘n geleentheid gebied om self ondersoek te doen deur met hulle hande aan die verskillende soorte spesies van ongewerweldes te vat.

The latter part of the lesson was specifically focused on pollution and how humanity is busy destroying numerous species of animals as well as how we can prevent further damage. Die leerders het aktief deelgeneem aan hierdie les en het baie waardevolle opinies gelewer oor verskeie probleme wat ons op hierdie oomblik in die gestig staar in terme van natuurbewaring.

Thereafter we had sufficient time to enjoy the beauty of many different species by walking through the aquarium and just taking a moment to admire and enjoy the beauty of the different aquatic animals. Die leerders het dit baie geniet en dit was vir ons, as onderwysers, ‘n groot voorreg om hulle die geleentheid te bied om meer van natuur te leef.

This trip coincides with our vision for the Eco Club as it provokes a sensitivity for nature and it informs the learners about the different ways in which we can conserve its beauty.

Leave a Reply

Your email address will not be published.