GR.6 LEIERSKAP ONTWIKKELING

This passed Saturday,19 October, the grade sixes had the wonderful opportunity of attending a leadership development conference hosted at Eversdal Primary.

Verskeie onderwerpe was aangespreek naamlik: eienskappe van ‘n leier, om die invloed van emosies te verstaan, kommunikasie en probleemoplossing.  The conference was facilitated by Jacques van Rensburg.

Ons het aan verskeie aktiwiteite deel geneem, wat dit ‘n baie lekker ervaring gemaak het. Een van die belangrikste lesse wat ons geleer het is dat ‘n ware leier eerstens hulself moet kan lei en hul emosies kan bestuur. It was overall an amazing experience and in 2020 we can expect to lead and be lead by great leaders.