Mamma Saal

Met opgewonde graad 1’s, 2’s en vriendelike mamma’s het ons skool Learskool Eversdal ‘n Mamma Saal gehou.

Ek Danielle de Waal het die geleentheid gekry om met drie vriendelike mamma’s te praat.

Mamma 1: ” Ek is baie bly my kind is in die skool en die skool se tegnologie is baie opwindend.”

Mamma 2: ” Dit is my eerste opsie op ‘n skool wat ek moes kies en toe kry ek die skool, dit is toe die beste skool vir my kind.”

Mamma 3: ” Ek hou daarvan dat my kind in die skool is en ‘n goeie opvoeding ontvang.”