Meet the Team

Gabriella Marx

Editor
I love Maths, fun and performing. I play netball and I can be loud... at times. I am the youngest in my family.

Zac van As

My name is Zac van As and I am part of the ENN. I am 12 years old turning 13 in December. I love playing hockey and spending time with my friends.

Thaliya Daames

Hi my name is Thaliya Daames I am apart of the ENN, I am 12 years old ,My birthday is on the 25 October. I have a passion for reading many books from Pride and Prejudice to Lord of the flies , my favorite sport is hockey ,in my free time I like to write songs and sing .

Mine Smit

Ek hou van sport veral tennis.; ek hou daarvan om vir mense te wys wat in ons skool aangaan. Dit is hoekom ek deel van die ENN wou word. Dit is 'n voorreg 'n trotse Ever te wees.

Marna Jooste

Ek is 'n trotse Ever. Ek is mal oor sport waarvan hokkie en verspring my gunsteling is. Dit is opwindend om te sien en te beleef hoe ons skool verander en groei.

Elizabeth Fourie

My naam is Elizabeth Fourie ek is mal oor fotos neem, die Enn is vir my ‘n awesome geleemtheid om my passie uit te leef en ek verruil dit vir niks in die wêreld nie.

Janke Beetge

Ek is in Gr 6 en is mal oor perdry. Ek lees tonne en skryf graag in my vryetyd. Ek is ook supermega lief vir diere en gaan eendag 'n veearts in Switzerland word.​

Mira Joubert

Ek is Mira en werk vir die Enn, ek geniet dit om spesiale en belangrike dae te verduidelik en bekend te maak op die ENN website.

Megan Jones

Ek is geeerd om 'n trotse Ever te wees. Ek hou baie van sport, waarvan netbal en atletiek my gunsteling is. Ek is kinderlik opgewonde oor hoe mooi ons skool gaan lyk.

Lischa Koegelenberg

Ek is versot op sport waarvan tennis my gunsteliling is. Ek hou daarvan om te weet wat in die wereld rondom my aangaan en as ek eendag ouer is sal ek graag die wereld wil reis.

Cara van Rensburg

Ek is in gr.6 en ek is mal oor lees en skryf. Dans,coding en my vriende en familie is waaroor ek passievol is. Ek is lief vir alle diere maar van almal is ek die liefste vir my hondjie.