ROEITOER 2019

Featured Video Play Icon

 

Op 19 September vertrek die 10 ure lang busrut na Namibië. 2019 se roeitoer het aangebreek. We left the school at 8 am and arrived at basecamp by 6 pm.

 

Ons het elke aand net ons matras oopgegooi en reg gemaak om onder die sterre te slaap. Elke oggend sou ons opstaan, regmaak en eet. Al wat ons nou moes doen was om ons twee 25 liters emmers en “cooler “boks te pak. Dan het ons dag se roei begin.

 

After every two hours we would stop to have a swim and at 1 pm it was time for lunch. We would row again and it was around this time when our arms started to get tired.

 

Op die tweede dag was die grootste “rapid” (Die sjambok),maar gelukkig was niemand erinstig beseer nie. Na dit was almal verlig dat die ergste deel verby was. 

 

When we arrived at basecamp on the last day we were sad that the tour was coming to an end. We packed our bags and drove home.

 

Ons skool is baie bevooreg om so ń lekker toer te hê. Die leerders sal dit nooit vergeet nie.

 

Deur Ameli Raats